LOT 51 28X BRAHMA HOENDERS KROONSTAD
MOET AS GROEP GAAN
BESKRYWING/DESCRIPTION:
Die volwasse hoenders is 5.
Wit haan en 2 wit henne en 2 bruin (Buff henne ).
Almal saam is 28 en ek sal hulle graag as n groep wil verkoop.
17 Jong Hennetjies.
Daar is net 6 haantjies.
Almal is opregte Brahma hoeners en hulle is vryloop hoenders. Slaap net op hok.
SUBJECT TO CONFIRMATION: