LOT 60 1 X DREAM CATCHER MARE ANNEMIE DALYVAT: NOBIRTH DATE: 2015 - 10 YEAR
COLOUR: WHITE
HIEGHT: 14
PASSPORT: 2024/1651
SIRE: Tsalta Liam ZA (Segwali Al ABD)
MOTHER: Khaylin Habiba
NOTE: Suiwer Egiptiese arabier merrie uit top uithourit lyne. Sire: Tsalta Liam ZA (Segwali Al ABD). Dam: Khaylin Habiba. Beide ouers kan besigtig word op versoek. Dream is inderdaad n droom sports perd met beide Ahir, Maistro en Samira Shogan in haar bloed! Sy het n heerlke gemaklike stap, draf en gallop - n droom vir enige ervare ruiter. Sy het n vinnige pas wat sy oor lang afstande handhaaf. Dream is die idiale sports perd : 'n Besonderse mooi merrie onder die saal met haar "flashy" houding! Groen paspoort. Ontwurming & A.H.S 1 & 2 inspuiting op datum.