LOT 62 1 X JAHAN DHIA MARE ANNEMIE DALYVAT: NOBIRTH DATE: 2010 - 15 YEARS
COLOUR: GREY
HIEGHT: 14.3
PASSPORT: 2021/0412
SIRE: Yentl Barzari
MOTHER: Whitehouse Danah
NOTE: Dogter van Yentl Barzari! 'n Pragtige saggeaarde en spoggerige merrie uit die welbekende hings: Yentl Barzari. Sire: Yentl Barzari. Dam: Whitehouse Danah. Sire of Dam: Jerico Shah Jahan. Dhia is n saggeaarde uithourit merrie met fantastiese beweging in n stap, drap en gallop. Dhia is versigtig as sy jou eers ontmoet maar jou beste perde- vriendin wanneer sy jou leerken! Dhia het haar paspoort, haar AHS 1 en 2 is op datum. Dhia is moontlik dragtig by die uitstekende hings, Tsalta Liam ZA maar die dragtigheid is nog nie bevestig nie.