LOT 66 1 X RUBEN GELDING VOORSPOED BOERDERY - DANIE TERBLANCHVAT: YESAGE: 3 YEARS
COLOUR: VOS
HIEGHT: 14
PASSPORT: -
SIRE: Mr. DIOR
MOTHER: F.S. Viktoriya
NOTE: Reuben - seun van U.S.A ingevoerde hings, "Mr Dior". Reuben is 'n pragtige kordate Jong skou arabier reun uit die welbekende VSA hings "Mr. Dior" en ma "FS Viktoriya, en oupa CHARISMATIC BVA! Hierdie mannetjie wys al van geboorte af hope potensiaal en gaan, nes sy ouer broer, JPM Vitorio, koppe laat draai! D.o.B: 23 Januarie 2023. Sire: Mr. DIOR. Mare: F.S. Viktoriya. Sire of Dam: Charismatic BVA. 14 hand (groei nog)