LOT 26 1 X WASABI GELDING ANNEMIE DALYVAT: NOBIRTH DATE: 2022 - 4 YEARS
COLOUR: CHESTNUT
HIEGHT: 14.2
PASSPORT: 2022/4518
SIRE: Mar-Hoff Takira
MOTHER: Mar-Hoff Anika's Wikky
NOTE: Vir die ernstige uithourit man's en dames daar buite! Beide Wasabi se lyne bied TOP uithourit geskiedenis: Sire: Mar-Hoff Takira (Takira Hoogmoed uit Clignette Engela en Sidi Khai) en die welbekende Anke Anika uit Shaheer Mandaat en Anke Sylvi (Olford/Rafeek). Dam: Mar-Hoff Anika's Wikky (Kalishmar Anke's Wictor uit Laddin lyne) en Anke Anika uit Shaheer Mandaat en Anke Sylvi uit Rafeek / Olford lyne. Wasabi is gereed om sy loopbaan te begin en, op grond van sy voorouers se prestasies, gaan hierdie perd wikkel! Wasabi is aanvanklik skugter maar ontspan sodra hy jou leerken. Hy is haltermak en het saal, toom, en bit ervaring. Hy is ook ge-longline en aan sweep slae gewoond gemaak met beeste rondom hom. Wasabi is laasmaand gekastreer - dus n reun perd. Wasabi het n groen paspoort, sy A.H.S 1 en 2 is op datum sowel as sy ontwurming