LOT 27 1 X ORPEN GELDING ANNEMIE DALYVAT: NOBIRTH DATE: 2023 - 3,5 YEARS
COLOUR: CHESTNUT
HIEGHT: 14.3
PASSPORT: 2022/4517
SIRE: Amalika Naptime.
MOTHER: Niabella
NOTE: Niabella's Orpen: die kleinseun van Maistro! Hier is jou geleentheid om te bele in direkte gene van Amalika Naptime, seun van die uwe Maistro en Sidi Aatika! (Ahir TheeEgyptianprince) en Niabella uit Marhoff Charmante (Simintaar Smokie en Kalishmar Anke's Wiktor - Ahir). Sire: Amalika Naptime. Mare: Niabella. Orpen is n oulike Jong reunperd met HOPE potensiaal! Hy is voorlaasmaand gekastreer - dus n reun perd. Die vriendelike mannetjie is haltermak en aan langlyn werk, saal en bit gewoond gemaak - maar agv Jong ouderdom nog nie gery nie. Orpen het sy groen SAEF paspoort, AHS 1 en 2 is op datum sowel as sy ontwurming.